Magnolia op bord-teedoek
Magnolia op bord-teedoek
Magnolia op bord-teedoek
Hanneri

Magnolia op bord-teedoek

Regular price R 210.00 R 0.00 Unit price per

Jou gunsteling Lééf-kuns is nou beskikbaar as funksionele kunswerke.

Gebruik die teedoeke vir plekmatjies, servette, afdroogdoeke of as versiering.

Grootte: 44 x 62 cm

Prys: R210

Materiaal: Wasbare linne

 * Hierdie items word na bestelling gemaak en GEEN terugbetalings sal gemaak word nie. Foutiewe of beskadigde items sal herstel of vervang word.

* Die produk kan effens van die produkfoto verskil. Laat asseblief vier weke vir aflewering toe.


Your favourite Lééf-art is now available as functional pieces.

Tea towels can be used as decoration, placemats, serviettes or to dry hands and dishes. 

Size: 44cm x 62cm

Fabric: Coarse linen

* This item is made to order and is thus NON-refundable. Defective or damaged items will be replaced or repaired.

* Actual product might differ slightly from the product photo. Lead time: Up to 4 weeks before dispatch.

 

We currently only deliver to addresses within the borders of South Africa.