Protea geraam (Lééf)
Protea geraam (Lééf)
Protea geraam (Lééf)
Hanneri

Protea geraam (Lééf)

Regular price R 750.00 R 0.00 Unit price per

Foto-afdruk in ’n skaduboksraam (afmetings 25 x 35 mm)
Groottes: Beskikbaar in standaardgroottes van A4 tot A1 (kies uit die aftreklys)

Materiaal: Essehout (ash)

Kleure: Natuurlike houtkleur, swart of wit

Versorging: Vee glas met ’n klam doek af.

* Hierdie items word na bestelling gemaak en GEEN terugbetalings sal gemaak word nie. Foutiewe of beskadigde items sal herstel of vervang word.

* Die produk kan effens van die produkfoto verskil.

Laat asseblief vier weke vir aflewering toe.


Framed photographic prints

 

Wood/ White/ Black shadow box frames | 25 x 35mm

Size: Available in standard sizes from A4 - A1 (Please select from the dropdown menu)

Material: Ashwood timber

Colours: Natural, black or white.

Care Instructions: Wipe glass with a damp cloth.

* This item is made to order and is thus NON-refundable. Defective or damaged items will be replaced or repaired.

* Actual product might differ slightly from the product photo.

Lead time: Up to 4 weeks before dispatch.

 

We currently only deliver to addresses within the borders of South Africa.