Lééf-kombers
Lééf-kombers
Lééf-kombers
Hanneri

Lééf-kombers

Regular price R 420.00 R 0.00 Unit price per

Die Lééf-kombers, ontwerp deur Karolien Coetzee, is gemaak van sagte vliesstof en kan in die volgende groottes bestel word:

140 x 150 cm (R550)

140 x 100 cm (R420) 

* Hierdie items word na bestelling gemaak en GEEN terugbetalings sal gemaak word nie. Foutiewe of beskadigde items sal herstel of vervang word.

* Die produk kan effens van die produkfoto verskil. Laat asseblief vier weke vir aflewering toe.


The Lééf-blanket, designed by Karolien Coetzee, is made of soft fleece material and can be ordered in the following sizes:

140cm x 150 cm for R550

140cm x 100 cm(small) for R420 

*This item is made to order and is thus NON-refundable. Defective or damaged items will be replaced or repaired.

*Actual product might differ slightly from the product photo. Lead time: Up to 4 weeks before dispatch.

 

We currently only deliver to addresses within the borders of South Africa.