Hanneri
Lééf-voorskoot
Regular price
R 650.00
Die Lééf-voorskoot, ontwerp deur Karolien Coetzee, is gemaak van wasbare tafeldoeklinne.
86cm Lank
* Hierdie items word na bestelling gemaak en GEEN terugbetalings sal gemaak word nie. Foutiewe of beskadigde items sal herstel of vervang word.
* Die produk kan effens van die produkfoto verskil.
Laat asseblief vier weke vir aflewering toe.